Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w91 11/1 bl. 32
  • Soeke na gemoedsrus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Soeke na gemoedsrus
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
w91 11/1 bl. 32

Soeke na gemoedsrus

Dit is waarna ’n vrou van Salt Lake City, Utah, VSA, gesê het sy al baie jare lank in godsdiens gesoek het. “Tot agt maande gelede”, skryf sy, “het ek gedink dat ek dit nooit sou vind nie. Toe het die Getuies my in Februarie besoek. Ek studeer al agt maande lank, en ek besef dat julle die enigstes is wat ander vir God se Koninkryk voorberei.”

Hierdie vrou het bygevoeg: “Eendag het my Getuie-vriend my ’n boek Die Bybel—God se woord of die mens s’n? gegee. Ek het nog nooit ’n boek soveel geniet soos hierdie een nie. Dit is beslis een van die Wagtoringgenootskap se beste publikasies.”

As jy graag ’n eksemplaar van hierdie puik publikasie wil ontvang, moet jy asseblief die bygaande koepon invul en dit pos.

Ek wil graag die hardebandboek met 192 bladsye Die Bybel—God se woord of die mens s’n? ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 2.)

[Prent op bladsy 32]

Daniël se profesieë oor die opmars van wêreldmoondhede is so akkuraat vervul dat hedendaagse kritici meen dat dit ná die vervulling geskryf is

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel