“Kyk, Ek maak alles nuut”
Die woorde hierbo is ’n belofte van God wat oorgeneem is as die titel van ’n besielende brosjure. Wat beteken daardie belofte vir ons? Hoe sal dit vervul word, en wanneer? Jy kan uitvind deur hierdie kleurryke publikasie met 32 bladsye te lees. Vul asseblief die onderstaande koepon in en pos dit as jy graag ’n eksemplaar wil ontvang.
Ek wil graag die brosjure met 32 bladsye “Kyk, Ek maak alles nuut” ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 2.)