Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w91 4/1 bl. 32
  • “Die mensdom se soeke na God”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Die mensdom se soeke na God”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
w91 4/1 bl. 32

“Die mensdom se soeke na God”

“Hierdie boek was so interessant en boeiend dat ek dit net nie kon neersit nie”, skryf ’n leser uit Houston, Texas, VSA. Hy het gesê dat daar in sy omgewing mense is van so te sê elke godsdiens wat in die boek bespreek word, maar hy het erken: “Ek het nie hulle grondopvattinge verstaan en geweet hoe om hulle tot die Bybel te rig vir antwoorde nie. Hierdie boek was ’n antwoord op my gebede.”

Die mensdom se soeke na God bevat ’n deeglik nagevorste, diepgaande bespreking van gelowe soos Hindoeïsme, Boeddhisme, Taoïsme, Confucianisme, die Sjinto, die Islam en Judaïsme. Die leser uit Texas het gesê: “Hierdie boek bespreek die opvattinge van ander mense op ’n redelike en eerbiedige wyse, terwyl dit hulle aanspoor om hulle soeke na die ware God, Jehovah, voort te sit. En die woorde word baie innemend oorgedra, amper asof iemand langs jou sit en met jou gesels.”

Ons is seker dat die boek met 384 bladsye Die mensdom se soeke na God baie van jou vrae sal beantwoord. Vul net die bygaande koepon in en pos dit aan die adres hieronder as jy graag so ’n boek wil ontvang.

Ek sal graag die boek met 384 bladsye, Die mensdom se soeke na God, wil ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 2.)

[Prente op bladsy 32]

Die Christendom

Die Islam

Hindoeïsme

Confucianisme—Taoïsme—Boeddhisme

Boeddhisme

Die Sjinto

Judaïsme

Stamgodsdienste

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel