Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w91 1/15 bl. 32
  • Ontwaak! beïnvloed lewens

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ontwaak! beïnvloed lewens
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
w91 1/15 bl. 32

Ontwaak! beïnvloed lewens

Die Ontwaak! word uitgegee in 64 tale en daar word gemiddeld 12 980 000 eksemplare per uitgawe gedruk. Lesers oor die hele wêreld heen geniet dit en vind baat daarby, soos hulle briewe van waardering getuig. Die Wagtoring-takkantoor in Ghana, Wes-Afrika, het die volgende kommentaar ontvang:

“Ek is een van die gereelde lesers van julle hoogaangeskrewe en opvoedkundige Bybeltydskrif Ontwaak! Die inhoud van die tydskrif het my leefwyse in so baie opsigte beïnvloed! Al behoort ek aan die Rooms-Katolieke Kerk geniet ek dit altyd só om die tydskrif te lees dat ek skoon vergeet om te eet wanneer ek ’n eksemplaar kry.”

Ons is seker dat jy, afgesien van jou kerkverband, ook by die boeiende artikels in die Ontwaak! sal baat vind.

Ek wil graag hê dat die Ontwaak! by my huis afgelewer moet word. (Skryf buite die R.S.A. aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 2.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel