Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w90 10/15 bl. 32
  • Is die Bybel werklik die woord van God?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is die Bybel werklik die woord van God?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
w90 10/15 bl. 32

Is die Bybel werklik die woord van God?

Of is die Bybel net nog ’n boek wat by die mens ontstaan het? Het die wetenskap die Bybel verkeerd bewys? Het die wonderwerke wat in die Bybel opgeteken is werklik plaasgevind?

’n Brief van Buffalo, New York, het gesê: “Ek het so pas die boek Die Bybel—God se woord of die mens s’n? klaar gelees. Dit dek nie net al die kritiek wat die mens teen die Bybel rig deeglik nie, maar gee ook klinkklare verduidelikings waarom dit as God se Woord aanvaar moet word.”

Ondersoek self die bewyse. Jy kan hierdie pragpublikasie ontvang deur die bygaande koepon in te vul en te pos.

Ek sal graag die hardebandboek met 192 bladsye Die Bybel—God se woord of die mens s’n? wil ontvang? (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 2.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel