Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w90 4/1 bl. 32
  • ’n Geleentheid wat jy nie moet mis nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Geleentheid wat jy nie moet mis nie
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
w90 4/1 bl. 32

’n Geleentheid wat jy nie moet mis nie

“Doen dit tot my gedagtenis.” Hierdie woorde van ons Heer Jesus Christus, soos opgeteken in Lukas 22:19, is gespreek toe hy die herdenking van sy dood ingestel het. Dit is Jesus se dood wat die vooruitsig op die ewige lewe in paradystoestande vir die mens moontlik gemaak het. Sy dood is dus iets wat ons moet onthou. Sal jy dit vanjaar herdenk?

Aanvaar asseblief hierdie uitnodiging van Jehovah se Getuies om hierdie belangrike gebeurtenis saam met hulle te herdenk. Hierdie geleentheid sal na sononder plaasvind op die dag wat met 14 Nisan op die Bybel se maankalender ooreenstem. Maak ’n aantekening van die datum op jou kalender sodat jy dit nie sal vergeet nie. Dit is 10 April 1990. Jehovah se Getuies in jou omgewing sal jou kan sê waar en presies hoe laat hierdie geleentheid in julle gemeenskap gevier gaan word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel