Openbaring—Sy groot klimaks is ophande!
“Hierdie boek [met die bogenoemde titel] toon op ’n wonderlike wyse die innige liefde en diep besorgdheid wat ons Skepper vir sy hele volk het”, skryf ’n waarderende leser van die staat Washington. “Dit is beslis geloofversterkend en besielend om elke woord te lees.”
Die waarderende leser voeg by: “Die formaat van elke hoofstuk is fantasties. Ek waardeer die vetdruk van die verse wat bespreek word, sowel as die pragtige illustrasies en tabelle. Ek kan nie die gevoel beskryf wat in my opwel terwyl ek lees nie. Dit het my oë baie keer vol trane laat skiet.”
Ons is seker dat jy ook die duidelike, logiese identifikasie van die diere, die draak, die groot hoer en die ander simboliese karakters in Openbaring sal geniet. Jy sal sien wat dit vir ons dag beteken. Hierdie boeiende hardebandboek, waarvan die bladsye so groot soos dié van hierdie tydskrif is, bied ’n vers-vir-versbespreking van die hele Bybelboek Openbaring. Bestel dit vandag. Slegs R7,50, posvry.
Stuur asseblief die boek met 320 bladsye Openbaring—Sy groot klimaks is ophande! aan my. Ek sluit R7,50 in.