Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w89 7/15 bl. 32
  • Wat sê die Bybel oor aborsies?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat sê die Bybel oor aborsies?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
w89 7/15 bl. 32

Wat sê die Bybel oor aborsies?

Dit is wat ’n paartjie in Argentinië vir ’n besoekster gevra het, aangesien hulle geweet het dat sy die Bybel goed ken. Die paartjie wou weet of God aborsie goedkeur. Die vrou was twee maande swanger en sou ’n aborsie ondergaan, hoewel haar man nie daarmee saamgestem het nie.

Die vrou wat die paartjie besoek het, het ’n eksemplaar van die boek Redenering uit die Skrif uitgehaal en na bladsy 29 geblaai. Sy het die definisie van aborsie gelees en die paartjie toe die tekste laat lees wat in die publikasie aangegee word en wat toon hoe God ’n ongebore kind beskou. Sewe maande later is die baba gebore. Die trotse ouers het intussen Bybelstudente geword.

Jy kan jou eie eksemplaar van hierdie waardevolle Bybelhandboek ontvang wat honderde aktuele vrae beantwoord.

Stuur asseblief die hardebandboek met 448 bladsye Redenering uit die Skrif posvry aan my. Ek sluit R3,75 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel