Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w88 2/1 bl. 32
  • Kennis wat innerlike vrede verskaf

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Kennis wat innerlike vrede verskaf
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
w88 2/1 bl. 32

Kennis wat innerlike vrede verskaf

’n Jong vrou van Ohio, VSA, skryf: “Ek is as ’n Katoliek grootgemaak, het na ’n Metodistekerk gegaan terwyl ek op universiteit was, het met ’n Joodse seun uitgegaan en toe met ’n Lutheraan getrou. Ek was nooit gelukkig met enige van hierdie godsdienste wat altyd ‘met die tye verander’ het nie. Ek het die boek Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe eers huiwerig begin lees en die pragtige illustrasies bewonder. Ek het daarin verdiep geraak en die laaste helfte ywerig binne vier uur gelees.”

Die vrou sê nou dat sy God dank “vir my nuwe kennis en innerlike vrede”. Ons is van mening dat jy ook by hierdie geloofversterkende publikasie kan baat vind. Dit bespreek feitlik elke omstrede Bybelleerstelling en versamel die bewyse op so ’n bondige en verstaanbare manier dat die antwoord vir die leser duidelik word. Die boek se 256 bladsye, dieselfde bladsygrootte as hierdie tydskrif, is gevul met meer as 150 illustrasies vir onderrigting, waarvan die meeste in pragtige kleur is. Net R5.

Stuur asseblief Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe posvry aan my. Ek sluit R5 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel