Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w88 9/1 bl. 32
  • Geen verdere klagtes oor die musiek nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Geen verdere klagtes oor die musiek nie
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
w88 9/1 bl. 32

Geen verdere klagtes oor die musiek nie

Bure het gewoonlik gekla oor die musiek wat oor die luidsprekerstelsel by ’n juniorhoërskool in die Foekoeoka Prefektuur, in Japan, gespeel is. Toe het ’n jeugdige die kassette van die Koninkryksmelodieë na die skool geneem. Nadat die onderwyser daarna geluister het, het hy gesê: “Dit is goeie musiek. Jy kan die bande oor die skool se luidsprekerstelsel speel.” Sedertdien luister die leerlinge, onderwysers en selfs die bure elke oggend 10 minute lank en gedurende etenspouses 25 minute lank na die Koninkryksmelodieë. En daar was nog geen verdere klagtes oor die musiek nie!

Jy kan ook baat vind by hierdie verkwikkende musiekverwerkings. Elk van die kassette, Koninkryksmelodieë 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7 en 8 is slegs R5 en het ’n speeltyd van ongeveer een uur. Ontvang die kassette wat hieronder aangegee word deur die bygaande koepon in te vul en te pos.

Stuur asseblief die kasset(te) wat hieronder gemerk is posvry aan my. Ek sluit R5 in vir elke kasset wat ek bestel om die koste te dek.

◻ Koninkryksmelodieë 1 ◻ Koninkryksmelodieë 2 ◻ Koninkryksmelodieë 3 ◻ Koninkryksmelodieë 4

◻ Koninkryksmelodieë 5 ◻ Koninkryksmelodieë 6 ◻ Koninkryksmelodieë 7 ◻ Koninkryksmelodieë 8

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel