Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w88 8/15 bl. 32
  • Hulle was verbaas om my dit te sien lees

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulle was verbaas om my dit te sien lees
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
w88 8/15 bl. 32

Hulle was verbaas om my dit te sien lees

EEN jeugdige van die Filippyne skryf: “Ek is, in my eerste jaar op hoërskool en ’n ywerige Katoliek. Toe ’n vriend die Ontwaak! en Die Wagtoring vir my aanbied, het ek hulle aanvaar. Ek vind hulle baie interessant, hoewel dit deur Jehovah se Getuies uitgegee word. Toe ek dit in ons klaskamer lees, was my klasmaats verbaas, aangesien ek ’n Katoliek is. Ek het my klasmaats een gegee en hulle het ook daarvan gehou. Die tydskrif het ook by my godsdiensonderwyser uitgekom, en hierdie onderwyser het belangstelling getoon, aangesien dit gehandel het oor vandag se sedelike probleme. Ek hoop dat julle sal aanhou om dit te druk.”

Jy sal ook hierdie tydskrifte baie nuttig vind om Bybelbeginsels te leer. Jy kan dit by jou huis deur die pos ontvang deur die bygaande koepon in te vul en te pos. Dit kos slegs R18.

Stuur asseblief ’n jaarintekening op Die Wagtoring en Ontwaak! Ek sluit R18 in. (Skryf buite die RSA aan plaaslike Wagtoringtakke vir inligting.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel