Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w87 2/1 bl. 32
  • “Om haar eensaamheid te verdryf”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Om haar eensaamheid te verdryf”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
w87 2/1 bl. 32

“Om haar eensaamheid te verdryf”

’N MAN met ’n werksopdrag in die Sultanaat van Oman het aan die takkantoor van die Wagtoringgenootskap in Indië geskryf. “’n Paar dae gelede”, het hy gesê, “het ek die boek Geluk—Hoe om dit te vind in die huis van een van my vriende gesien. Dit is onnodig om te sê dat die hele boek ’n ware aanwins is. Ek moet eerlik waar sê dat hierdie boekie ’n groot invloed op my gehad het, en ek wil hierdie boek, wat van soveel liefde getuig, vir my vrou as ’n huweliksherdenkingsgeskenk gee om haar eensaamheid te verdryf. Stuur asseblief so gou moontlik namens my ’n eksemplaar van hierdie boek aan my vrou. Haar adres verskyn hierbo.”

Hierdie boek met 192 bladsye bevat nie net bemoedigende hulp om spanningsvolle situasies te hanteer nie, maar wys op die blywende oplossings vir lewensprobleme.

Stuur asseblief die hardebandboek Geluk—Hoe om dit te vind posvry aan my. Ek sluit R1,80 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel