“Geen leë futpraatjies nie”
Dit is wat een leser oor die boek Oorlewing tot in ’n nuwe aarde skryf. “Dit is een publikasie wat nie op die rak sal bly nie. As jy dit eers oopgemaak het, móét jy eenvoudig aanhou lees hoe jou toekoms sal ontvou”, verduidelik hy. “Die geloofversterkende, oortuigende woorde kan jou slegs beweeg om te sê: ‘Amen!’ Ek is alreeds op hete kole en is nog maar by hoofstuk agt!”
Jy kan hierdie onthullende nuwe publikasie Oorlewing tot in ’n nuwe aarde teen slegs R1,80 ontvang deur die bygaande koepon in te vul en te pos.
Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye Oorlewing tot in ’n nuwe aarde posvry aan my. Ek sluit R1,80 in.