Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w86 6/1 bl. 32
  • Nou het jy hulp!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Nou het jy hulp!
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
w86 6/1 bl. 32

Nou het jy hulp!

Het iemand jou al ooit Bybelvrae gevra wat jy gewens het jy kon beantwoord? Nou is ’n nuwe Bybelhandleiding, met die titel Redenering uit die Skrif, beskikbaar. ’n Bedienaar in Engeland het gesê dat dit “van onskatbare waarde” is en het verduidelik:

“Die inligting oor die hoofonderwerpe soos Armageddon, Evolusie, Goddeloosheid, Jehovah se Getuies, Koninkryk, Laaste dae, Lyding, Noodlot en Skepping is baie nuttig om Bybelwaarhede aan mense te verduidelik.”

Jy kan nou ’n eksemplaar van hierdie waardevolle Bybelhandleiding ontvang teen slegs R2,25.

Stuur asseblief die hardebandboek met 448 bladsye Redenering uit die Skrif, posvry aan my. Ek sluit R2,25 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel