Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w85 9/1 bl. 32
  • Moed om die dood tegemoet te gaan

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Moed om die dood tegemoet te gaan
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
w85 9/1 bl. 32

Moed om die dood tegemoet te gaan

“My man is onlangs dood aan kanker”, het ’n vrou van Kalifornië geskryf. “Dit is ’n siekte wat hoop sowel as die lewe kan vernietig. Maar die inligting in die boek Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe het my man gehelp om moedig te sterf. Dit kan ander ongetwyfeld help om in hoop te lewe. Almal behoort dit te lees.”

Hierdie hoopvolle publikasie het 256 bladsye, dieselfde grootte as die bladsye van hierdie tydskrif, en het meer as 150 illustrasies waarvan die meeste in pragtige kleur is. Ontvang jou eksemplaar deur die bygaande koepon in te vul en saam met R3,50 te pos.

Stuur asseblief die hardebandboek Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe posvry aan my. Ek sluit R3,50 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel