Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w85 5/15 bl. 32
  • „Ek kon dit nie neersit nie”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • „Ek kon dit nie neersit nie”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
w85 5/15 bl. 32

„Ek kon dit nie neersit nie”

Dit is wat ’n waarderende leseres gesê het nadat sy die boek Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou, gelees het. Sy het geskryf:

„Ek het gister die boek Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou klaar gelees. Ek kon dit nie neersit totdat ek dit deurgelees het nie. Dit was puik. Ek bid dat ons die goeie wenke in hierdie boek behoorlik sal kan toepas.”

Mense wat dit gedoen het, sê dat hulle gesinslewe verbeter het. Die boek gee spesifieke wenke wat help om probleme op te los en die huwelik so genotvol te maak soos wat die Skepper dit wou hê. Voltooi en pos asseblief die bygaande koepon vir jou eksemplaar.

Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye, Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou, posvry aan my. Ek sluit R1,40 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel