Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w85 1/1 bl. 32
  • ‘Julle het my baie moed gegee’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Julle het my baie moed gegee’
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
w85 1/1 bl. 32

‘Julle het my baie moed gegee’

In ’n brief waarin sy om ’n intekening op Die Wagtoring en Ontwaak! vra, het ’n vrou van Quebec, Kanada, geskryf: „Ek lees julle lektuur nou al etlike jare lank en ek vind dit eenvoudig wonderlik. Julle het my al dikwels vertroos of baie dikwels reggehelp of vir my vreugde verskaf. Julle het ook vir my baie moed gegee. . . . Ek en my vier dogters sê ,dankie’.”

Hierdie twee Bybeltydskrifte kan ook by jou huis afgelewer word as jy die bygaande koepon invul en pos.

Stuur asseblief Die Wagtoring en Ontwaak! ’n jaar lank aan my. Ek sluit R11,20 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel