Is dit ’n goeie ding?
Hierdie vraag word bespreek in die boek met 192 bladsye, Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut. Dit bevat ander hoofstukke soos “Het geslagsedelikheid sin?”, “Kan jy ’n sukses van die huwelik maak?” en “Hoe beskou jy materiële besittings?” Hierdie boek kan vir jongmense ’n groot hulp wees om hul jeug ten beste te benut.