Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w83 12/1 bl. 32
  • Kragtig genoeg om lewens te verander

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Kragtig genoeg om lewens te verander
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
w83 12/1 bl. 32

Kragtig genoeg om lewens te verander

Die gedrukte woord kan waarlik so kragtig wees; die boodskap in die Bybel in die besonder het al baie lewens verander. Hoe waardevol is ’n publikasie dus wat die Bybelboodskap vir almal verstaanbaar maak! Die boek Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe is juis so ’n publikasie, soos briewe soos die volgende toon:

“Ek geniet die kragtige gebruik van tekste en vrae en die heel persoonlike benadering—om die student te help om alles in die lig van sy verhouding met Jehovah God te sien—self nog meer as die pragtige aanbieding en talle illustrasies. Die duidelike teenstellings wat getref word, behoort mense te help om te sien dat hulle besluite moet neem, ja, veranderinge in hulle opvattings, gedrag, gesindhede en godsdiens moet aanbring. Baie dankie vir so ’n wonderlike nuwe hulp.”

In net meer as een jaar is daar reeds meer as 12 miljoen eksemplare van hierdie boek in meer as 30 tale gedruk. Kry jou eksemplaar en jy sal begryp waarom dit so gewild is.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel