Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w82 7/15 bl. 30
  • ’n Lojale “krygsman van Jesus Christus”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Lojale “krygsman van Jesus Christus”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
  • Soortgelyke materiaal
  • Op pad na ’n nuwe wêreld
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Jehovah was my toevlug en my bergvesting
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
  • Die pionierdiens was die dryfkrag in my lewe
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Wat beteken Jehovah se lojale liefde vir jou?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
w82 7/15 bl. 30

’n Lojale “krygsman van Jesus Christus”

Johan Henrik Eneroth is op 9 Junie 1893 gebore. Hy het sy toewyding aan Jehovah God op 9 Junie 1918 deur waterdoop gesimboliseer. Twee jaar later het hy die voltydse Koninkryksdiens by die Wagtoringgenootskap se takkantoor in Swede betree. Later het hy 50 jaar lank daar as takopsiener gedien, terwyl hy ook van tyd tot tyd verantwoordelikhede in Noord-Europese lande nagekom het. Johan Eneroth, wat vir baie dierbaar was as gevolg van sy lojale ondersteuning van teokratiese organisasie, het sy aardse loopbaan op 7 Februarie 1982 voltooi.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel