Die hel is nie warm nie!
Die kerke leer al lank dat die goddelose in ’n warm hel gefolter gaan word. Maar die Bybel leer dit nie.
Vind uit wat die hel is en wat die Bybel oor die toestand van die dode sê. Lees die hoofstuk “Waar is die dode?” in die boek Die waarheid wat lei tot die ewige lewe. Hierdie gebonde boek met 192 bladsy kos slegs 70 sent, posvry.