Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • gnjvrg
  • “Dit is ek”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Dit is ek”
  • Die goeie nuus volgens Jesus – Video-verwysingsgids
Die goeie nuus volgens Jesus – Video-verwysingsgids
gnjvrg

EPISODE 3

“Dit is ek”

Jesus verduidelik aan Nikodemus hoe iemand uit water en gees gebore word (gnj 3 00:00-04:43)

Joh 3:1-13

Die Seun van die mens moet opgelig word net soos die slang in die wildernis (gnj 3 04:43-05:02)

Joh 3:14, 15

God het sy eniggebore Seun gestuur, nie om die wêreld te oordeel nie, maar om dit te red (gnj 3 05:02-07:52)

Joh 3:16-21

Johannes se laaste getuienis oor Jesus (gnj 3 08:08-10:19)

Joh 3:22-30

Om geloof te beoefen in die Seun, wat van bo kom, beteken ewige lewe (gnj 3 10:19-11:45)

Joh 3:31-36

Johannes in die tronk gesit (gnj 3 11:45-13:28)

Mr 6:17-20; Mt 4:12; Lu 3:19, 20

Jesus, wat moeg was, kom by Jakob se put in Sigar in Samaria aan (gnj 3 13:28-14:35)

Joh 4:1-6

Jesus begin ’n gesprek met ’n Samaritaanse vrou (gnj 3 14:35-16:52)

Joh 4:7-15

Jesus leer die Samaritaanse vrou oor ware aanbidding (gnj 3 16:52-18:39)

Joh 4:16-24

Jesus sê vir die Samaritaanse vrou dat hy die Messias is (gnj 3 18:39-19:06)

Joh 4:25, 26

Die Samaritaanse vrou getuig vir ander (gnj 3 19:06-19:45)

Joh 4:27-30

Jesus vergelyk die uitvoering van God se wil met voedsel; hy praat oor ’n figuurlike oes (gnj 3 19:45-21:15)

Joh 4:31-38

Baie Samaritane glo dat Jesus “die redder van die wêreld” is (gnj 3 21:15-22:07)

Joh 4:39-42

Jesus begin in Galilea preek (gnj 3 22:07-23:07)

Joh 4:43-45; Mr 1:14, 15; Mt 4:17; Lu 4:14, 15

Jesus maak ’n amptenaar se seun in Kana in Galilea gesond (gnj 3 23:07-26:21)

Joh 4:46-54

Jesus in Nasaret verwerp (gnj 3 26:21-30:48)

Lu 4:16-30

Jesus gaan na Kapernaum (gnj 3 30:53-31:56)

Mt 4:13-16

Wonderdadige visvangs; eerste dissipels (gnj 3 31:56-39:34)

Lu 5:1-11; Mt 4:18-22; Mr 1:16-20

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel