Groottotale vir 2025
Takkantore van Jehovah se Getuies: 84
Aantal lande wat rapporteer: 241
Aantal gemeentes: 119 652
Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 20 635 015
Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 24 576
Verkondigerhoogtepunta: 9 205 326
Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 9 047 083
Persentasie vermeerdering vanaf 2024: 2,5
Aantal gedoopb: 304 643
Gemiddelde aantal pioniersc per maand: 1 743 567
Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 864 870
Gemiddelde aantal Bybelstudiesd per maand: 7 603 182
Die 2025-diensjaar het op 1 September 2024 begin en op 31 Augustus 2025 geëindig.
a ’n Verkondiger verwys na ’n persoon wat aktief besig is om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig (Matteus 24:14). Om uit te vind hoe hierdie getal bereken word, kyk na die artikel “Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?”
b Vir meer inligting oor wat om te doen om as een van Jehovah se Getuies gedoop te word, kyk na die artikel “Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?”
c ’n Pionier is ’n voorbeeldige gedoopte Getuie wat vrywillig ’n spesifieke hoeveelheid ure elke maand daaraan spandeer om die goeie nuus te verkondig.
d Vir meer inligting kyk na die artikel “Wat behels ’n Bybelstudie wat Jehovah se Getuies aanbied?”