HEBREËRS 4:11
Oggend
9:40 Musiek
9:50 Lied 87 en gebed
10:00 Hoe kan ons in God se rus ingaan?
10:15 “Die woord van God is lewend” – Wat beteken dit?
10:30 Hou aan om op Jehovah te vertrou vir leiding
10:55 Lied 89 en aankondigings
11:05 Jehovah seën dié wat gehoorsaam is
11:35 Toewyding en doop
12:05 Lied 32
Middag
1:20 Musiek
1:30 Lied 49
1:35 Ondervindinge
1:45 Opsomming van Die Wagtoring
2:15 Simposium: Hulle maak Jehovah se hart bly!
• Jongmense
• Susters
• Bejaardes
3:00 Lied 38 en aankondigings
3:10 Vind vreugde in jou diens aan Jehovah
3:55 Lied 118 en gebed