Titelblad/Uitgewersblad
Wees lief vir mense – Maak dissipels
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun.
Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
Druk van Mei 2023
Afrikaans (lmd-AF)
© 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania