Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 160
  • “Goeie nuus”!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Goeie nuus”!
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Preek getrou oor die Koninkryk van God
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Ons bring “goeie nuus van iets beters”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Verkondig ‘die goeie nuus van die koninkryk’!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Hoe kan jy by die Evangelie baat vind?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 160

LIED 160

“Goeie nuus”!

Gedrukte weergawe

(Lukas 2:10)

  1. 1. God het ons so liefgehad,

    hy’t sy Seun gegee.

    Jesus het gesterf dat ons kan leef.

    Hy’s ons lig en weg –

    deur hom maak God als reg.

    (REFREIN)

    Ons bring goeie nuus:

    Jesus maak ons vry.

    Prys God en wees bly!

    Ons bring goeie nuus

    wat na redding lei.

    Daar’s geen beter nuus –

    laat ons dit nou versprei!

  2. 2. Jesus sal vir ewig heers,

    hy sal vrede bring.

    Ons sal sien hoe hy die dood oorwin.

    Stel jou hoop op hom –

    die ware lewe kom!

    (REFREIN)

    Ons bring goeie nuus:

    Jesus maak ons vry.

    Prys God en wees bly!

    Ons bring goeie nuus

    wat na redding lei.

    Daar’s geen beter nuus –

    laat ons dit nou versprei!

    (REFREIN)

    Ons bring goeie nuus:

    Jesus maak ons vry.

    Prys God en wees bly!

    Ons bring goeie nuus

    wat na redding lei.

    Daar’s geen beter nuus –

    laat ons dit nou versprei!

(Sien ook Matt. 24:14; Joh. 8:12; 14:6; Jes. 32:1; 61:2.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel