Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 155
  • Vir ewig ons vreugde

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vir ewig ons vreugde
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Vreugde — ’n Eienskap wat ons van God kry
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
  • Loof die aarde se nuwe koning
    Sing vir Jehovah
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Leef die waarheid uit
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 155

LIED 155

Vir ewig ons vreugde

Gedrukte weergawe

(Psalm 16:11)

  1. 1. Die sterre in die hemele,

    die land, lug en see –

    uit liefde’t u dit als gemaak

    en vir ons gegee.

    U hande het als wat bestaan

    met sorg gevorm en u’t als

    met vreugde gemaak.

    (REFREIN)

    Daar is vreugde in u skepping,

    in die boodskap van ons redding,

    en die Paradys wat kom.

    Maar ons grootste gawe sal wees,

    dat u ons vir ewig liefhet.

    Vir so lank as wat ons leef,

    sal u ons vreugde wees.

  2. 2. Jehovah, u’t gesorg dat ons

    gelukkig sou wees –

    dat wat ons voel en sien en hoor

    ons vreugde sou gee.

    U’t ons en als perfek gemaak,

    want u wou hê dat elke hart

    vol vreugde moet wees.

    (REFREIN)

    Daar is vreugde in u skepping,

    in die boodskap van ons redding,

    en die Paradys wat kom.

    Maar ons grootste gawe sal wees,

    dat u ons vir ewig liefhet.

    Vir so lank as wat ons leef,

    sal u ons vreugde wees.

    (OORGANG)

    Ons vreugde is net moontlik,

    want u’t u Seun gegee.

    Hy’t ons gekoop sodat ons hoop

    ’n lewe van vreugde kan wees.

    (REFREIN)

    Daar is vreugde in u skepping,

    in die boodskap van ons redding,

    en die Paradys wat kom.

    Maar ons grootste gawe sal wees,

    dat u ons vir ewig liefhet.

    Vir so lank as wat ons leef,

    sal u ons vreugde wees.

    (REFREIN)

    Daar is vreugde in u skepping,

    in die boodskap van ons redding,

    en die Paradys wat kom.

    Maar ons grootste gawe sal wees,

    dat u ons vir ewig liefhet.

    Vir so lank as wat ons leef,

    sal u ons vreugde wees.

(Sien ook Ps. 37:4; 1 Kor. 15:28.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel