Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 153
  • Maak my moedig

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Maak my moedig
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Wees moedig . . . en tree op”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • Hou goeie moed!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • ‘Wees moedig en baie sterk’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Dit is nie te moeilik om moedig te wees nie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 153

LIED 153

Maak my moedig

Gedrukte weergawe

(2 Konings 6:16)

  1. 1. Angs en pyn omring my,

    onsekerheid en vrees.

    Maar ek weet u’s altyd naby

    en sal altyd daar wees.

    Nou’s die lewe moeilik,

    maar u verseker my:

    Ek is veilig in u arms,

    want u is daar vir my.

    (REFREIN)

    Jehovah, gee my meer geloof,

    en help my om te sien

    dat daar meer by ons is as teen ons;

    met moed wil ek u dien.

    Help my, maak my moedig.

    Met moed sal ek volhard.

    Jehovah, maak my moedig.

    Ek weet u’s aan my kant!

  2. 2. Vrees en angs is menslik.

    My krag is soms so min.

    Maar u is my Rots en Vesting,

    u krag laat my oorwin.

    Maak my sterk en vreesloos,

    en help my dag ná dag.

    Niks kan keer dat u my red nie –

    geen tronk of selfs die graf.

    (REFREIN)

    Jehovah, gee my meer geloof,

    en help my om te sien

    dat daar meer by ons is as teen ons;

    met moed wil ek u dien.

    Help my, maak my moedig.

    Met moed sal ek volhard.

    Jehovah, maak my moedig.

    Ek weet u’s aan my kant!

    (REFREIN)

    Jehovah, gee my meer geloof,

    en help my om te sien

    dat daar meer by ons is as teen ons;

    met moed wil ek u dien.

    Help my, maak my moedig.

    Met moed sal ek volhard.

    Jehovah, maak my moedig.

    Ek weet u’s aan my kant!

    Jehovah, maak my moedig.

    Ek weet u’s aan my kant!

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel