Titelblad/Uitgewersbladsy
Geniet die lewe vir ewig! – ’n Inleiding tot ’n Bybelstudie
Foto-erkenning: Bladsy 13, Babilon se kliphope: Image © Homo Cosmicos/Shutterstock
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
Al die publikasies waarna daar in hierdie brosjure verwys word, word deur Jehovah se Getuies uitgegee.
Druk van Maart 2021
Afrikaans (lffi-AF)
© 2021
WATCH TOWER BIBLE AND TRACT SOCIETY OF PENNSYLVANIA