“Vind vreugde in Jehovah”
OGGEND
9:40 Musiek
9:50 Lied 9 en gebed
10:00 “Vind vreugde in Jehovah en wees bly”
10:15 Hoe ons vreugde kan vind al gaan ons deur moeilike tye
10:30 Wees ‘met vreugde gevul’ in jou bediening
10:55 Lied 76 en aankondigings
11:05 Moenie dat julle hart “oorweldig word” nie
11:35 Toewyding en doop
12:05 Lied 51
MIDDAG
1:20 Musiek
1:30 Lied 111
1:35 Ondervindinge
1:45 Opsomming van Die Wagtoring
2:15 Simposium: Jehovah gee ons vreugde
• Wanneer ons dissipels maak
• Wanneer ons ons broers en susters ondersteun
• Wanneer ons moeilike tye deurmaak
3:00 Lied 2 en aankondigings
3:10 Hou Jehovah heeltyd voor jou
3:55 Lied 7 en gebed