Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm18 bl. 2-3
  • Vrydag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vrydag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2018
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2019
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2018
CO-pgm18 bl. 2-3
Josua lees die Wet; Dawid gooi ’n klip na Goliat met sy slingervel

Vrydag

“Wees . . . moedig en baie sterk” — JOSUA 1:7

OGGEND

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 110 en gebed

  • 9:40 VOORSITTERSREDE: Jehovah — Die Bron van ware moed (Psalm 28:7; 31:24; 112:7, 8; 2 Timoteus 1:7)

  • 10:10 SIMPOSIUM: Ware Christene het moed nodig

    • Om te preek (Openbaring 14:6)

    • Om heilig te bly (1 Korintiërs 16:13, 14)

    • Om neutraal te bly (Openbaring 13:16, 17)

  • 11:05 Lied 126 en aankondigings

  • 11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: “Wees moedig en sterk en tree op”! (1 Kronieke 28:1-20; 1 Samuel 16:1-23; 17:1-51)

  • 11:45 “Geen wapen wat teen jou gesmee sal word, sal enige sukses hê nie” (Jesaja 54:17; Psalm 118:5-7)

  • 12:15 Lied 61 en pouse

Sadrag, Mesag en Abednego kom uit die vuur sonder dat hulle gebrand het; terwyl die apostel Paulus onder huisarres is, dikteer hy ’n brief aan Timoteus

MIDDAG

  • 1:25 Musiekvideo

  • 1:35 Lied 69

  • 1:40 SIMPOSIUM: Dinge wat ons moed kan afbreek of kan opbou

    • Moedeloosheid teenoor hoop (Psalm 27:13, 14)

    • ’n Klaende gesindheid teenoor ’n dankbare gesindheid (Psalm 27:1-3)

    • Skadelike ontspanning teenoor velddiens (Psalm 27:4)

    • Slegte vriende teenoor goeie vriende (Psalm 27:5; Spreuke 13:20)

    • Wêreldse wysheid teenoor persoonlike studie (Psalm 27:11)

    • Twyfelgedagtes teenoor geloof (Psalm 27:7-10)

  • 3:10 Lied 55 en aankondigings

  • 3:20 SIMPOSIUM: Wat hulle gewaag het en hoe hulle beloon is

    • Hananja, Misael en Asarja (Daniël 1:11-13; 3:27-29)

    • Aquila en Priscilla (Romeine 16:3, 4)

    • Stefanus (Handelinge 6:11, 12)

  • 3:55 “Skep moed! Ek het die wêreld oorwin” (Johannes 16:33; 1 Petrus 2:21, 22)

  • 4:15 Moedige soldate van Christus (2 Korintiërs 10:4, 5; Efesiërs 6:12-18; 2 Timoteus 2:3, 4)

  • 4:50 Lied 22 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel