Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 149
  • ’n Oorwinningslied

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Oorwinningslied
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Oorwinningslied
    Sing vir Jehovah
  • Jehovah begin regeer
    Sing vir Jehovah
  • Ons Vader se naam
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 149

LIED 149

’n Oorwinningslied

Gedrukte weergawe

(Eksodus 15:1)

  1. 1. Sing vir Jehovah. Sy naam is so groot en verhewe.

    Verslaan daar in die Rooisee, lê Farao en sy leër.

    Loof Jah Jehovah;

    geen God kan met hom vergelyk word.

    Jehovah is sy naam;

    hy oorwin, ja, elke keer.

    (REFREIN)

    Jehovah God, almagtige Heer,

    u bly dieselfde tot in ewigheid.

    U wis dié uit wat u nie wil vereer,

    herstel u naam se heiligheid.

  2. 2. Konings vergader en neem stelling in teen Jehovah.

    Ten spyte van hul mag

    word hul naam ook gou vergeet.

    By Armageddon

    sal God al sy vyande oordeel.

    Jehovah is sy naam —

    dan sal almal dit moet weet.

    (REFREIN)

    Jehovah God, almagtige Heer,

    u bly dieselfde tot in ewigheid.

    U wis dié uit wat u nie wil vereer,

    herstel u naam se heiligheid.

(Sien ook Ps. 2:2, 9; 92:8; Mal. 3:6; Op. 16:16.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel