Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 146
  • Alles word nuut gemaak

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Alles word nuut gemaak
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Alles word nuut gemaak
    Sing vir Jehovah
  • Alles word nuut gemaak
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Ewige lewe is beloof
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 146

LIED 146

Alles word nuut gemaak

Gedrukte weergawe

(Openbaring 21:​1-5)

  1. 1. Die tekens bewys Jesus heers op sy troon;

    met heerlikheid is hy deur God bekroon.

    Hy gooi Satan uit, maak die hemel skoon.

    Die tyd kom dat God by die mensdom woon.

    (REFREIN)

    Wees bly! Want God is by die mens,

    en hy vervul hul laaste wens.

    Ja, nooit sal daar weer pyn of trane wees.

    Geen dood of hartseer hoef ons nou te vrees.

    Ons God maak alles nuut en wonderbaar.

    Sy woord is getrou en waar.

  2. 2. Die Nuwe Jerusalem sal ook verskyn,

    die bruid van die Lam, wondermooi en rein,

    versier vir haar man met juwele fyn.

    Jehovah se lig sal vir haar bly skyn.

    (REFREIN)

    Wees bly! Want God is by die mens,

    en hy vervul hul laaste wens.

    Ja, nooit sal daar weer pyn of trane wees.

    Geen dood of hartseer hoef ons nou te vrees.

    Ons God maak alles nuut en wonderbaar.

    Sy woord is getrou en waar.

  3. 3. Die heilige stad word met vreugde verwag.

    Die poorte sal oop wees, ja, dag en nag.

    Die nasies sal lig kry van hierdie stad.

    O knegte van God, wag op daardie dag.

    (REFREIN)

    Wees bly! Want God is by die mens,

    en hy vervul hul laaste wens.

    Ja, nooit sal daar weer pyn of trane wees.

    Geen dood of hartseer hoef ons nou te vrees.

    Ons God maak alles nuut en wonderbaar.

    Sy woord is getrou en waar.

(Sien ook Matt. 16:3; Op. 12:​7-9; 21:23-​25.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel