Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 83
  • “Van huis tot huis”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Van huis tot huis”
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Van huis tot huis”
    Sing vir Jehovah
  • “Van huis tot huis”
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Maak die Koninkrykswaarheid bekend
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Maak die Koninkrykswaarheid bekend
    Sing vir Jehovah
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 83

LIED 83

“Van huis tot huis”

Gedrukte weergawe

(Handelinge 20:20)

  1. 1. Van huis tot huis, van deur tot deur,

    verkondig ons Gods Woord.

    Van stad tot stad, van plaas tot plaas,

    soek ons in elke oord.

    Die nuus dat God se Koninkryk

    alreeds oor ons regeer,

    word uitgedra deur jonk en oud

    die hele wêreld deur.

  2. 2. Van huis tot huis, van deur tot deur,

    word redding aangebied.

    Die naam van God moet mense ken

    om lewe te geniet.

    Maar hoe kan hulle iemand ken

    as hul nie van hom hoor?

    Ons dra dus nou aan elke mens

    die waarheidsboodskap oor.

  3. 3. Ons gaan dan nou van deur tot deur

    en dra Gods boodskap uit.

    Party sal luister, ander nie,

    dit bly nog hul besluit.

    Maar ons verkondig God se naam

    aan elke luisteraar.

    En in ons werk van deur tot deur

    vind ons sy skape daar.

(Sien ook Hand. 2:21; Rom. 10:14.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel