Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 46
  • Ons dank u, Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ons dank u, Jehovah
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons dank u, Jehovah
    Sing vir Jehovah
  • Ons dank u, Jehovah
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Hoe ons ons waardering teenoor God kan toon
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
  • Die gebed van God se kneg
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 46

LIED 46

Ons dank u, Jehovah

Gedrukte weergawe

(1 Tessalonisense 5:​18)

  1. 1. Ons dank u, Jehovah, vir lig wat u gee,

    want dit help ons wandel in al u weë.

    Ons dank u dat ons ook die voorreg mag hê

    om al ons probleme voor u te lê.

  2. 2. Ons dank u, o God, vir u dierbare Seun,

    want sy goeie voorbeeld help iedereen.

    Ons dank u dat u ons van leiding voorsien;

    so help u ons daagliks om u te dien.

  3. 3. Ons dank u, o God, vir die eer om te preek,

    dat ons van u naam en u wil kan spreek.

    Ons dank u vir hoop wat u Koninkryk bied;

    ons sien binnekort hoe u wil geskied.

(Sien ook Ps. 50:14; 95:2; 147:7; Kol. 3:​15.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel