Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 10
  • Loof Jehovah, ons God!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Loof Jehovah, ons God!
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Loof Jehovah, ons God!
    Sing vir Jehovah
  • Loof God se Eersgeborene!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Bring moedig lof aan Jehovah!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Loof die aarde se nuwe Koning
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 10

LIED 10

Loof Jehovah, ons God!

Gedrukte weergawe

(Psalm 145:12)

  1. 1. Loof ons God! Loof Jehovah God!

    Maak sy naam bekend, oraloor!

    Roep nou uit, want sy dag is hier,

    elke mens moet dringend daarvan hoor.

    Ons God het besluit die tyd is nou hier

    dat sy Seun oor die mens regeer.

    Vertel dit vir almal, bring hul die nuus

    van die seëninge van ons Heer!

    (REFREIN)

    Loof ons God! Loof Jehovah God!

    Maak sy grootheid wêreldwyd bekend!

  2. 2. Loof ons God! Sing uit volle bors!

    Sing ’n vreugdelied, loof sy naam!

    Uit die hart, uit ’n dankbaar hart,

    sing ons trots met blydskap van sy faam.

    Ons Vader en al sy dade is groot,

    maar hy’s ned’rig en altyd goed.

    Hy ken ons behoeftes, hy sal voorsien,

    hy gee ag op ons hulpgeroep.

    (REFREIN)

    Loof ons God! Loof Jehovah God!

    Maak sy grootheid wêreldwyd bekend!

(Sien ook Ps. 89:27; 105:1; Jer. 33:11.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel