Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • rj bl. 16
  • Slot

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Slot
  • Keer terug na Jehovah
Keer terug na Jehovah
rj bl. 16

Slot

Dink jy ooit terug aan die aangename tye wat jy saam met Jehovah se knegte geniet het—’n aanmoedigende gemeentelike vergadering, ’n opwindende byeenkoms, ’n goeie ondervinding in die bediening of selfs net ’n aangename gesprek met ’n medegelowige? Jy het Jehovah nie vergeet nie; en hy het jou ook nie vergeet nie. Jou getroue diens van die verlede is iets kosbaars vir hom. En hy wil jou graag help om na hom terug te keer.

“Ek sal my skape soek en vir hulle sorg”, sê Jehovah. “Soos iemand vir sy kudde sorg wat hy laat wei op die dag dat hy onder sy skape kom wat oral versprei is, so sal ek vir my skape sorg; en ek sal hulle verlos uit al die plekke waarheen hulle . . . verstrooi is.”—Esegiël 34:11, 12.

’n Foto van gelukkige Christensusters by ’n byeenkoms
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel