Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • rj bl. 3
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Keer terug na Jehovah
Keer terug na Jehovah
rj bl. 3

Inhoudsopgawe

DEEL 1 WAAROM MOET JY NA JEHOVAH TERUGKEER?

Jehovah se knegte in Bybeltye het te staan gekom voor soortgelyke uitdagings as dié waarmee ons te kampe het. Jehovah het na hulle uitgereik en hulle gehelp, en hy belowe om dieselfde vir ons te doen. As ’n sorgsame en liefdevolle Herder soek Jehovah na sy verlore skape en nooi hy hulle om na hom terug te keer.

Deel 1 “Die een wat verlore is, sal ek soek”

DEEL 2-4 WAT KAN DIT MOEILIK MAAK OM TERUG TE KEER?

Selfs lojale aanbidders van God is al geaffekteer deur sorge, seergemaakte gevoelens en skuldgevoelens, wat ’n uitwerking op hulle diens gehad het. Kyk hoe Jehovah hulle gehelp het om te herstel, weer met sy knegte te assosieer en hulle vreugde te herwin.

Deel 2 Sorge—“In elke opsig onder groot druk”

Deel 3 Seergemaakte gevoelens—Wanneer ons “rede tot klagte” het

Deel 4 Skuldgevoelens—‘Reinig my van my sonde’

DEEL 5 HOE OM NA JEHOVAH TERUG TE KEER

Ondersoek bewyse dat Jehovah wil hê dat jy na hom moet terugkeer. Vind uit hoe party Christene na Jehovah teruggekeer het, hoe die gemeente gereageer het en hoe die ouer manne hulle gehelp het om weer ywerig te dien.

Deel 5 Keer terug na “die herder en opsiener van julle siele”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel