Abraham (Abram) sterf: 1843 VHJ
Rut trou met Boas: ca. 14de eeu VHJ (vroeg in die tydperk van die rigters)
Hanna word gebore: ca. laat in die 13de eeu VHJ
Samuel word gebore: ca. vroeg in die 12de eeu VHJ
Abigail trou met Dawid: ca. vroeg in die 11de eeu VHJ
Elia: bedrywig ná 940 VHJ tot voor 905 VHJ
Jona: profeteer teen ca. 844 VHJ
Ester: bedrywig van 493 VHJ tot ca. 475 VHJ
Josef trou met Maria: 2 VHJ
Maria gee geboorte aan Jesus: 2 VHJ
Marta: bedrywig in 29-33 HJ
Petrus word ’n apostel: 31 HJ