Agterblad
Die boek is in die volgende dele verdeel
Op pad na volwassenheid! Hoe kan jy die vaardighede aanleer wat jy nodig het om ’n verantwoordelike volwassene te word? Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 1, kan jou hiermee help. Die raad daarin is gebaseer op die praktiese beginsels wat in die Bybel gevind word. God se Woord het miljoene mense al gehelp om die uitdagings in die lewe suksesvol die hoof te bied. Vind uit hoe dit jou kan help!
‘Denkvermoë sal oor jou wag hou, onderskeidingsvermoë sal jou beveilig.’—Spreuke 2:11.