Deel 4
My dagboek—seks, sedes en liefde
Skryf drie persoonlike reëls neer wat jy vasbeslote is om in jou lewe te volg. Skryf ook neer waarom jy glo dat dit verstandig is om elke reël te volg.a
1. ․․․․․
2. ․․․․․
3. ․․․․․
[Voetnoot]
a Byvoorbeeld, “Ek sal nie seks hê voordat ek getroud is nie, en ek glo dat dit die beste is omdat . . . ” Maak seker dat wat jy neerskryf, jou sedelike oortuigings weerspieël, nie iemand anders s’n nie.