Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ll bl. 2-3
  • Inleiding

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inleiding
  • Luister na God en lewe vir ewig
Luister na God en lewe vir ewig
ll bl. 2-3

Inleiding

God is soos ’n liefdevolle pa. 1 Petrus 5:6, 7

’n Familie loop in die Paradys in

God is ons Skepper, en hy gee vir ons om. Net soos ’n wyse en liefdevolle pa sy kinders leer, leer God mense regoor die wêreld wat die beste manier is om te lewe.

God gee vir ons belangrike waarhede wat ons bly maak en hoop gee.

As jy na God luister, sal hy jou beskerm en jou help met jou probleme.

Maar dit is nie al nie – jy sal vir ewig lewe!

“Kom na my toe”, sê God. “Luister, en . . . bly lewe.” Jesaja 55:3

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel