Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • bm bl. 32
  • Wil jy graag meer weet?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wil jy graag meer weet?
  • Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
bm bl. 32

Wil jy graag meer weet?

Hierdie brosjure bevat ’n beknopte opsomming van die boodskap wat in die Bybel gevind word. Hierdie opsomming is egter nie bedoel om uitvoerig te verduidelik wat die Bybel oor elke onderwerp leer nie.

Byvoorbeeld, jy wil dalk graag weet wat die Bybel se antwoorde is op vrae soos: Gee God werklik vir my as ’n individu om? Wat gebeur met ons wanneer ons sterf? Hoe kan ek geluk in die lewe vind?

Die antwoorde op hierdie en ander interessante vrae kan gevind word in die boek Wat leer die Bybel werklik? uitgegee deur Jehovah se Getuies. Hierdie boek is saamgestel met die oog op ’n onderwerpstudie van die Bybel. So ’n studiemetode bring die Bybelverse wat oor ’n spesifieke onderwerp handel, bymekaar. Jy kan ’n eksemplaar van die boek aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die gepaste adres hieronder te stuur.

Jy kan by www.jw.org/af ’n gratis tuisbybelstudie aanvra of hierdie publikasie daar lees of aflaai.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel