Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 25
  • Bewys van dissipelskap

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bewys van dissipelskap
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “God is liefde”
    Sing vir Jehovah
  • “God is liefde”
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Bewys van dissipelskap
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • “Laat ons liefhê . . . met dade en in waarheid”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 25

Lied 25

Bewys van dissipelskap

Gedrukte weergawe

(Johannes 13:34, 35)

1. Daar is ’n wet waarby ons moet bly

As ons ’n Christenlewe lei.

Dié koningswet het ons Heer gegee:

‘Toon steeds liefde in al jul weë.’

So toon die Meester sy liefde teer:

Hy lê vir ons sy lewe neer.

Ons volg die voorbeeld van Jesus Christus;

Toon dat ons sy dissipels is.

2. Teer teenoor almal wat treur of ly;

Liefde soos dié gaan nooit verby.

Wanneer ons liefde aan ander toon,

Kry ons self ook ’n ryke loon.

Liefde van hierdie unieke soort

Is iets wat net aan ons behoort.

Liefde is wat ons nou almal saamheg;

Mag ons bly op die liefdeweg.

(Sien ook Rom. 13:8; 1 Kor. 13:8; Jak. 2:8; 1 Joh. 4:10, 11.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel