Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 6
  • Die gebed van God se kneg

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die gebed van God se kneg
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die gebed van God se dienskneg
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Ons dien die God wat “groot genade het”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • ‘Julle Vader is barmhartig’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Bewys van dissipelskap
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 6

Lied 6

Die gebed van God se kneg

Gedrukte weergawe

(Efesiërs 6:18)

1. Hemelse Vader, Groot Opperheer,

ons sal u naam vir ewig bly vereer.

U tere liefde sal oor ons waak,

Altyd betroubaar, altyd volmaak.

So betroubaar en volmaak

sal u liefde oor ons waak.

2. Leer ons, o God, om u wil te doen;

daardeur, o Heer, raak ons met u versoen.

Al u gebooie sal ons bewaar

Wyl ons u goeie nuus bly verklaar.

Wyl ons goeie nuus verklaar,

sal ons u gebod bewaar.

3. Gee ons u wysheid om ons te lei.

Mag ons verstand en insig van u kry.

Help ons om barmhartig te wees,

Ander te leer om u ook te vrees.

Wyl hul leer om u te vrees,

mag ons barmhartig wees.

(Sien ook Ps. 143:10; Joh. 21:15-17; Jak. 1:5.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel