Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 18
  • God se lojale liefde

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • God se lojale liefde
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • God se lojale liefde
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • God se lojale liefde
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Wat beteken Jehovah se lojale liefde vir jou?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 18

Lied 18

God se lojale liefde

Gedrukte weergawe

(Jesaja 55:1-3)

1. Liefde trou en lojaal,

Dit is wat van God uitstraal.

Liefde laat God sy Seun stuur,

Hy betaal die losprys duur,

So kry ons geregtigheid,

Lewe tot in ewigheid.

(REFREIN)

Kom nou, alle dorstiges,

Drink die lewenswater vry.

Ja, kom drink nou, dorstiges;

Gods guns sal jul verkry.

2. Liefde trou en lojaal.

God se liefde sal nooit faal.

Liefde het hy ons betoon;

Hy plaas Christus op die troon.

So sal Gods wil triomfeer:

Kyk! Sy Koninkryk regeer

(REFREIN)

Kom nou, alle dorstiges,

Drink die lewenswater vry.

Ja, kom drink nou, dorstiges;

Gods guns sal jul verkry.

3. Liefde trou en lojaal.

Liefdeskuld moet ons betaal.

Graag leer ons sagmoediges

Wat Gods wil vir hulle is.

Preek vir almal wat wil hoor,

Preek lojaal die wêreld oor.

(REFREIN)

Kom nou, alle dorstiges,

Drink die lewenswater vry.

Ja, kom drink nou, dorstiges;

Gods guns sal jul verkry.

(Sien ook Ps. 33:5; 57:10; Ef. 1:7.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel