Agterblad
Hierdie boek sal jou help om vrae te beantwoord oor
Jy het raad nodig wat jy kan vertrou! Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2, voorsien dit. Oor die 40 miljoen eksemplare van die eerste deel is al in meer as 80 tale gedruk. Soos daardie boek, sluit hierdie een die resultate in van onderhoude wat met honderde jongmense regoor die wêreld gehou is. Die Bybel se praktiese raad het hulle gehelp. Vind nou uit hoe dit jou kan help.
“Verwerf wysheid, verwerf begrip.”—Spreuke 4:5.