Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yp2 bl. 112-113
  • Skool en jou portuurs

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Skool en jou portuurs
  • Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
  • Soortgelyke materiaal
  • My dagboek—Skool en jou portuurs
    Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
  • Hoe om leiding vir jou kinders te gee
    Hulp vir die gesin
  • Moet ek skool verlaat?
    Ontwaak!—2010
  • ’n Suksesvolle wêreldwye skool
    Ontwaak!—1995
Sien nog
Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
yp2 bl. 112-113

Deel 4

Skool en jou portuurs

Sukkel jy in party vakke om net deur te kom?

□ Ja

□ Nee

Is jy al ooit op skool afgeknou of seksueel geteister?

□ Ja

□ Nee

Kom jy soms in die versoeking om saam met jou portuurs verkeerd te doen?

□ Ja

□ Nee

‘As ek deur die skool kan kom, kan ek enigiets oorleef!’ sê jy dalk vir jouself. En dis seker gedeeltelik waar. Skool is immers ’n toetsterrein van die soort mens wat jy verstandelik, emosioneel en geestelik is. Hoe kan jy ’n gebalanseerde opvoeding kry sonder om deur die goddelose gesindhede van party van jou portuurs aangetas te word? Hoofstukke 13-17 sal jou help om die nodige vaardighede aan te kweek.

[Volbladillustrasie op bladsy 112, 113]

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel