Titelblad/Uitgewersbladsy
Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee?
Druk van 2006
Hierdie publikasie word voorsien as deel van ’n wêreldwye bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.
Tensy anders aangedui, kom die skrifaanhalings uit die griekse geskrifte uit die Nuwe Wêreld-Vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte en aanhalings uit die hebreeuse geskrifte uit die afrikaanse bybel (ab), hersiene uitgawe van 1953. Waar nw op ’n aanhaling volg, toon dit dat die aanhaling uit die engelse New World Translation of the Holy Scriptures—With References vertaal is.
Foto-erkennings:
Buiteblad: J. Hester en P. Scowen (AZ-staatsuniv.), NASA;
bladsy 6: Tompkins-versameling/Met vergunning van die Museum van die Skone Kunste, Boston;
bladsye 12, 13 en 78: Met vergunning van die Anglo-Australiese Sterrewag, foto’s deur David Malin;
bladsye 14, 37 en 41: UPI/Corbis-Bettmann;
bladsy 22: NASA-foto;
bladsy 76: Akropolis, Atene;
bladsy 86: L. Ferrarese (Johns Hopkins-universiteit) en NASA;
bladsy 89: Amerikaanse Staatsargief-foto;
bladsye 91 en 117: Culver-foto’s;
bladsy 107: WGO-foto deur Edouard Boubat;
bladsy 110: Boekrol: Met vergunning van die Heiligdom van die Boek, Israel-museum, Jerusalem;
bladsy 115: Met vergunning van die Britse Museum;
bladsye 123, 129 en 136: Prente-argief (Nabye Oosterse Geskiedenis);
bladsy 130: Garo Nalbandian;
bladsy 163: Met vergunning: Tuingraf;
bladsy 171: Uit die boek Liberty’s Victorious Conflict;
bladsy 179: Roeiboot: Garo Nalbandian
[Prent op voorblad]
Eagle Nebula (M16) “Pillars of Creation”