Titelblad/Uitgewersbladsy
Wanneer ’n geliefde sterf
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.
Besoek gerus www.jw.org/af as jy ’n bydrae wil maak.
Tensy anders aangedui, kom alle Skrifaanhalings uit die hersiene uitgawe van die Afrikaanse Bybel van 1953. Die afkorting NW staan vir New World Translation of the Holy Scriptures—With References, en die afkorting NAV staan vir die nuwe Afrikaanse vertaling wat in 1983 verskyn het.
Druk van September 2014
Afrikaans (we-AF)
© 1994, 2000, 2005
Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania